1
Hebreërs 6:19
Die Bybel 2020-vertaling
Ons het hierdie hoop as 'n veilige en stewige anker van die •siel, wat tot aan die binnekant van die voorhangsel ingaan.
Compare
Explore Hebreërs 6:19
2
Hebreërs 6:10
God is immers nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet van julle arbeid, en van die liefde wat julle vir sy Naam betoon het, deurdat julle die •heiliges bedien het – en nog steeds bedien – nie.
Explore Hebreërs 6:10
3
Hebreërs 6:18
Die doel daarvan was dat, deur hierdie twee onveranderlike dinge, waarvolgens dit vir God onmoontlik sou wees om te lieg, ons wat vrygekom het, 'n kragtige bemoediging sou hê om stewig vas te hou aan die hoop wat voorlê.
Explore Hebreërs 6:18
4
Hebreërs 6:1
Laat ons dan verder gaan as die eerste beginsels van die boodskap aangaande •Christus, en voortgaan na volwassenheid, sonder om weer die fondament te lê van die bekering van dooie werke, van geloof in God
Explore Hebreërs 6:1
Home
Bible
Plans
Videos