“ Ek, die HERE, het jou geroep
met die oog op geregtigheid;
Ek sal jou hand vasgryp,
jou bewaar en jou bestem
tot 'n verbond vir die volk,
tot 'n lig vir die nasies –
om blinde oë oop te maak,
om gevangenes
uit die kerker te lei,
om hulle wat in donkerte sit,
uit die tronk te lei.