1
Jesaja 51:12
Die Bybel 2020-vertaling
“Ek, ja, Ek is die Een wat julle troos. Wie is jy dan dat jy bang is vir gewone mense wat sal sterf, vir mensekinders wat bestem is om soos gras te sterf
Compare
Explore Jesaja 51:12
2
Jesaja 51:16
“Ek gee my woorde in jou mond; met die skadu van my hand bedek Ek jou, om so die hemel oop te span en die aarde te grondves, en om vir Sion te sê, ‘Jy is my volk.’ ”
Explore Jesaja 51:16
3
Jesaja 51:7
Luister na My, julle wat geregtigheid ken – volk met my wet in hulle harte! Moenie bang wees vir die bespotting deur mense nie; vir hulle beledigings moet julle nie skrik nie.
Explore Jesaja 51:7
4
Jesaja 51:3
Ja, die HERE het Sion getroos, Hy het al haar puinhope getroos. Hy het haar woestyn soos Eden gemaak, haar Araba soos die tuin van die HERE. Vreugde en blydskap word in haar gevind, dankliedere en die klank van begeleiding.
Explore Jesaja 51:3
5
Jesaja 51:11
Wie deur die HERE vrygekoop is, sal terugkeer, hulle sal in Sion aankom met jubelkrete; met ewige vreugde sal hulle gekroon wees. Blydskap en vreugde sal hulle oorweldig; verdriet en gesug sal wegvlug.
Explore Jesaja 51:11
Home
Bible
Plans
Videos