Jou woorde het die een
wat struikel, regop gehelp;
wankelrige knieë
het jy stewig gemaak.
Maar noudat dit jou oorkom,
is jy ontstemd;
noudat dit jou tref,
is jy ontsteld.
Is jou ontsag vir God dan nie dit
waarop jy staatmaak nie?
Is jou hoop nie gevestig op jou
onberispelike optrede nie?