1
Lukas 23:34
Die Bybel 2020-vertaling
Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Hulle het sy boklere verdeel deur daaroor te loot.
Compare
Explore Lukas 23:34
2
Lukas 23:43
Jesus het hom geantwoord: “•Amen, Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
Explore Lukas 23:43
3
Lukas 23:42
Hy sê toe: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom! ”
Explore Lukas 23:42
4
Lukas 23:46
Met 'n harde stem het Jesus uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor! ” Nadat Hy dit gesê het, het Hy sy asem uitgeblaas.
Explore Lukas 23:46
5
Lukas 23:33
Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen genoem word, het hulle Hom daar gekruisig – so ook die misdadigers, een aan sy regterhand en een aan sy linkerhand.
Explore Lukas 23:33
6
Lukas 23:44-45
Dit was ongeveer die sesde uur, en duisternis het oor die hele aarde toegesak tot die negende uur. Die son is verduister , en die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur.
Explore Lukas 23:44-45
7
Lukas 23:47
Die centurio het gesien wat gebeur het, en God geloof en gesê: “Waarlik, hierdie man was onskuldig!”
Explore Lukas 23:47
Home
Bible
Plans
Videos