1
Lukas 9:23
Die Bybel 2020-vertaling
Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand My wil navolg, moet hy homself verloën, en elke dag sy kruis opneem en My volg
Compare
Explore Lukas 9:23
2
Lukas 9:24
want wie sy lewe wil red, sal dit verloor, maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit red.
Explore Lukas 9:24
3
Lukas 9:62
En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie.”
Explore Lukas 9:62
4
Lukas 9:25
Want wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins bekom het, maar homself verloor of skade aangedoen het?
Explore Lukas 9:25
5
Lukas 9:26
Wie hom vir My en my woorde skaam, vir hom sal die •Seun van die Mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in sy heerlikheid en dié van die Vader en die heilige engele.
Explore Lukas 9:26
6
Lukas 9:58
Maar Jesus het hom geantwoord: “Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die •Seun van die Mens het geen plek waar Hy sy kop kan neerlê nie.”
Explore Lukas 9:58
7
Lukas 9:48
Toe sê Hy vir hulle: “Wie hierdie kindjie in my Naam ontvang, ontvang My. En wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. Die geringste onder julle almal, hý is die belangrikste.”
Explore Lukas 9:48
Home
Bible
Plans
Videos