1
Matteus 12:36-37
Die Bybel 2020-vertaling
Ek sê vir julle, van elke onbesonne woord wat mense kwytraak, sal hulle op die dag van oordeel rekenskap moet gee. Want op grond van jou woorde sal jy geregverdig word, en op grond van jou woorde sal jy veroordeel word.”
Compare
Explore Matteus 12:36-37
2
Matteus 12:34
Addergeslag! Hoe kan julle iets goeds sê as julle sleg is? Want waar die hart van vol is, loop die mond van oor.
Explore Matteus 12:34
3
Matteus 12:35
Die goeie mens bring uit die goeie skatkamer goeie dinge na vore, en die slegte mens bring uit die slegte skatkamer slegte dinge na vore.
Explore Matteus 12:35
4
Matteus 12:31
Daarom sê Ek vir julle, elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar lastering teen die Gees sal nie vergewe word nie.
Explore Matteus 12:31
5
Matteus 12:33
“ Óf julle beskou die boom as goed en sy vrugte as goed, óf julle beskou die boom as sleg en sy vrugte as sleg. Aan sy vrugte word die boom immers geken.
Explore Matteus 12:33
Home
Bible
Plans
Videos