1
Matteus 8:26
Die Bybel 2020-vertaling
Maar Hy het vir hulle gesê: “Hoekom is julle bang, kleingelowiges?” Toe staan Hy op en bestraf die wind en die see. En alles het baie kalm geword.
Compare
Explore Matteus 8:26
2
Matteus 8:8
Die centurio het geantwoord: “Here, ek is nie werd dat U onder my dak kom nie, maar sê net 'n woord, en my slaaf sal gesond word.
Explore Matteus 8:8
3
Matteus 8:10
Toe Hy dit hoor, was Jesus verwonderd, en Hy het vir diegene wat Hom volg, gesê: “•Amen, Ek sê vir julle: By niemand in Israel het Ek so 'n groot geloof gevind nie.
Explore Matteus 8:10
4
Matteus 8:13
Jesus het toe vir die centurio gesê: “Gaan! Dit sal gebeur net soos jy glo.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.
Explore Matteus 8:13
5
Matteus 8:27
Die mense was verwonderd en het gesê: “Watter soort mens is dit dié dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”
Explore Matteus 8:27
Home
Bible
Plans
Videos