1
Markus 4:39-40
Die Bybel 2020-vertaling
Toe staan Hy op, bestraf die wind en sê vir die see: “Wees stil, bedaar!” Die wind het gaan lê, en daar het 'n groot kalmte gekom. Hy vra hulle toe: “Waarom is julle bang? Het julle nog steeds nie geloof nie?”
Compare
Explore Markus 4:39-40
2
Markus 4:41
Hulle is met diep ontsag vervul en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy tog dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”
Explore Markus 4:41
3
Markus 4:38
Hy self was egter agter in die boot op die kussing aan die slaap. Hulle maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?”
Explore Markus 4:38
4
Markus 4:24
Hy het ook vir hulle gesê: “Gee ag op wat julle hoor! Met die maat waarmee julle meet, sal vir julle afgemeet word, en daar sal vir julle nog bygevoeg word.
Explore Markus 4:24
5
Markus 4:26-27
En Hy het gesê: “Die •koninkryk van God is soos 'n man wat saad op die land uitstrooi, en nag ná nag gaan slaap, en dag ná dag opstaan, en die saad ontkiem en groei – hoe, weet hy self nie.
Explore Markus 4:26-27
6
Markus 4:23
Laat dié wat ore het om te hoor, luister!”
Explore Markus 4:23
Home
Bible
Plans
Videos