1
Spreuke 10:22
Die Bybel 2020-vertaling
Die seën van die HERE – dit is wat ryk maak, en harde werk voeg daar niks by nie.
Compare
Explore Spreuke 10:22
2
Spreuke 10:19
By 'n oorvloed woorde bly oortredings nie uit nie; maar wie sy lippe in bedwang hou, is verstandig.
Explore Spreuke 10:19
3
Spreuke 10:12
Haat verwek tweedrag, maar liefde bedek alle oortredings.
Explore Spreuke 10:12
4
Spreuke 10:4
'n Trae hand maak arm, maar die hand van vlytiges maak ryk.
Explore Spreuke 10:4
5
Spreuke 10:17
Wie ag slaan op vermaning, is op pad na lewe; maar wie teregwysing in die wind slaan, lei ander op 'n dwaalweg.
Explore Spreuke 10:17
6
Spreuke 10:9
Wie onberispelik leef, leef veilig; maar wie sy paaie vol kinkels maak, word betrap.
Explore Spreuke 10:9
7
Spreuke 10:27
Ontsag vir die HERE verleng die lewensdae, maar die jare van goddeloses word kortgeknip.
Explore Spreuke 10:27
8
Spreuke 10:3
Die HERE laat die keel van 'n regverdige nie honger ly nie, maar die gulsigheid van goddeloses dwarsboom Hy.
Explore Spreuke 10:3
9
Spreuke 10:25
Wanneer 'n storm verbytrek, is 'n goddelose nie meer daar nie, maar 'n regverdige is 'n ewige fondament.
Explore Spreuke 10:25
Home
Bible
Plans
Videos