1
Spreuke 12:25
Die Bybel 2020-vertaling
Kommer in die hart van 'n mens maak die hart neerslagtig, maar 'n vriendelike woord beur dit op.
Compare
Explore Spreuke 12:25
2
Spreuke 12:1
Wie vermaning liefhet, het kennis lief, maar wie teregwysing haat, is dom.
Explore Spreuke 12:1
3
Spreuke 12:18
Daar is skinderpraatjies wat soos dolksteke is, maar die tong van wyses is 'n geneesmiddel.
Explore Spreuke 12:18
4
Spreuke 12:15
Die pad van 'n sot is reg in sy eie oë, maar 'n wyse luister na raad.
Explore Spreuke 12:15
5
Spreuke 12:16
'n Sot laat dadelik sy misnoeë blyk, maar 'n slim mens sien belediging oor die hoof.
Explore Spreuke 12:16
6
Spreuke 12:4
'n Knap vrou is 'n kroon vir haar man, maar soos verrotting in sy gebeente is 'n vrou wat skande maak.
Explore Spreuke 12:4
7
Spreuke 12:22
Afstootlik vir die HERE is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree, geniet sy goedkeuring.
Explore Spreuke 12:22
8
Spreuke 12:26
'n Regverdige soek sy vriende uit, maar die pad van goddeloses lei hulle op 'n dwaalspoor.
Explore Spreuke 12:26
9
Spreuke 12:19
'n Betroubare lip hou stand vir altyd, maar 'n vals tong net vir 'n oomblik.
Explore Spreuke 12:19
Home
Bible
Plans
Videos