1
Spreuke 20:22
Die Bybel 2020-vertaling
Moenie sê, “Ek wil die kwaad vergeld” nie; wag op die HERE, sodat Hy jou help.
Compare
Explore Spreuke 20:22
2
Spreuke 20:24
Die HERE bepaal 'n man se treë; en 'n mens, hoe sal hy dan sy eie pad verstaan?
Explore Spreuke 20:24
3
Spreuke 20:27
Die asem van die mens is die HERE se lamp; daarmee deursoek Hy al die kamers van die binneste.
Explore Spreuke 20:27
4
Spreuke 20:5
Diep water is die planne in die hart van 'n man, en 'n skerpsinnige mens sal daaruit put.
Explore Spreuke 20:5
5
Spreuke 20:19
Wie as 'n skindertong rondgaan, openbaar geheime; moet dus nie betrokke wees by iemand wat sy lippe oopsper nie.
Explore Spreuke 20:19
6
Spreuke 20:3
Dit is 'n eer vir 'n mens om van 'n woordewisseling weg te bly, maar elke sot laat 'n stryery losbreek.
Explore Spreuke 20:3
7
Spreuke 20:7
Iemand wat onberispelik leef, 'n regverdige – gelukkig is sy kinders wat ná hom kom!
Explore Spreuke 20:7
Home
Bible
Plans
Videos