1
Psalms 145:18
Die Bybel 2020-vertaling
Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in waarheid aanroep.
Compare
Explore Psalms 145:18
2
Psalms 145:8
Genadig en barmhartig is die HERE, geduldig en groot in troue liefde.
Explore Psalms 145:8
3
Psalms 145:9
Die HERE is goed vir almal, en sy barmhartigheid strek oor al sy werke.
Explore Psalms 145:9
4
Psalms 145:3
Groot is die HERE en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik.
Explore Psalms 145:3
5
Psalms 145:13
U koningskap is 'n koningskap vir alle ewighede, u heerskappy duur deur al die komende geslagte.
Explore Psalms 145:13
Home
Bible
Plans
Videos