1
Psalms 46:10
Die Bybel 2020-vertaling
wat oorloë laat ophou tot aan die einde van die aarde. Boë breek Hy stukkend en Hy verpletter spiese; waens verbrand Hy in die vuur.
Compare
Explore Psalms 46:10
2
Psalms 46:1-2
Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. Op “Jong vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n skuilplek en 'n bron van krag; as hulp in benoudheid is Hy altyd te vinde.
Explore Psalms 46:1-2
3
Psalms 46:4-5
Sy waters kan maar woed, kan maar skuim, berge kan maar bewe in sy dreuning. •Sela Daar is 'n rivier – sy watervore verskaf vreugde aan die stad van God, die heiligste woonplek van die Allerhoogste.
Explore Psalms 46:4-5
4
Psalms 46:9
Kom kyk na die dade van die HERE, Hy wat skrikwekkende dinge op aarde doen
Explore Psalms 46:9
Home
Bible
Plans
Videos