1
1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:11
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Maar nou het ek aan julle geskryf om nie geselskap te hê as iemand wat 'n broeder genoem word, 'n hoereerder of gierigaard is of 'n afgodedienaar of 'n lasteraar of 'n dronkaard of 'n afperser is nie; met so een nee om nie te eet nie.
Compare
Explore 1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:11
2
1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:7
Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle 'n nuwe deeg kan wees soos julle ongesuurd is. Want ook Christus, ons pasga is vir ons geslag
Explore 1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:7
3
1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:12-13
Want wat moet ek doen om ook die wat buite is, te oordeel? oordeel julle nie die wat binne is nie? Maar die wat buite is, sal God oordeel. Verwyder dan daardie goddelose onder julleself.
Explore 1 Korintiërs 1 Korintiërs 5:12-13
Home
Bible
Plans
Videos