1
1 Samuel 1 Samuel 4:18
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En toe hy van die ark van God melding maak, val hy agteroor van die stoel af langs die poort, en sy nek het gebreek, en hy het gesterwe, want hy was 'n ou man en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig.
Compare
Explore 1 Samuel 1 Samuel 4:18
2
1 Samuel 1 Samuel 4:21
En sy het die seuntjie Ikabod genoem en gesê: Die heerlikheid het van Israel gewyk, omdat die ark van God geneem is en ter wille van haar skoonvader en haar man.
Explore 1 Samuel 1 Samuel 4:21
3
1 Samuel 1 Samuel 4:22
Toe sê sy: Die heerlikheid het van Israel gewyk, want die ark van God is geneem.
Explore 1 Samuel 1 Samuel 4:22
Home
Bible
Plans
Videos