1
2 Konings 2 Konings 6:17
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van die jongman geopen; en hy het gesien, en kyk, die berg was vol perde en strydwaens van vuur rondom Elisa.
Compare
Explore 2 Konings 2 Konings 6:17
2
2 Konings 2 Konings 6:16
En hy antwoord: Moenie vrees nie, want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.
Explore 2 Konings 2 Konings 6:16
3
2 Konings 2 Konings 6:15
En toe die dienaar van die man van God vroeg opgestaan en uitgegaan het, kyk, daar het 'n leër die stad omsingel, met perde en strydwaens. En sy dienaar sê vir hom: Wee, my heer! hoe sal ons maak?
Explore 2 Konings 2 Konings 6:15
4
2 Konings 2 Konings 6:18
En toe hulle by hom afkom, het Elísa tot die HERE gebid en gesê: Slaan tog hierdie volk met blindheid. En hy het hulle met blindheid geslaan volgens die woord van Elísa.
Explore 2 Konings 2 Konings 6:18
5
2 Konings 2 Konings 6:6
En die man van God sê: Waar het dit geval? En hy het hom die plek gewys. En hy het 'n stok afgekap en dit daarin gegooi; en die yster het geswem.
Explore 2 Konings 2 Konings 6:6
6
2 Konings 2 Konings 6:5
Maar terwyl iemand besig was om 'n balk te kap, het die bylkop in die water geval, en hy het uitgeroep en gesê: Ag, meester! want dit is geleen.
Explore 2 Konings 2 Konings 6:5
7
2 Konings 2 Konings 6:7
Daarom sê hy: Neem dit vir jou op. En hy het sy hand uitgesteek en dit geneem.
Explore 2 Konings 2 Konings 6:7
Home
Bible
Plans
Videos