En toe hulle saam met hulle vergader het, het hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem af weg te gaan nie, maar te wag op die belofte van die Vader wat, sê Hy, julle van My gehoor het.
Want Johannes het waarlik met water gedoop; maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie baie dae daarna nie.