en sê: Gaan na hierdie volk en sê: As julle hoor, sal julle hoor en nie verstaan nie; en siende sal julle sien en nie sien nie;
Want die hart van hierdie volk is grof geword, en hulle ore is dof van gehoor, en hulle oë het hulle toegemaak; dat hulle nie met hul oë sou sien en met hul ore hoor en met hul hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle gesond maak nie.