En hy sê: Kyk, Ek maak jou bekend wat aan die einde van die grimmigheid sal wees, want op die vasgestelde tyd sal die einde wees.
Die ram wat jy gesien het met twee horings, is die konings van Medië en Persië.
En die growwe bok is die koning van Griekeland, en die groot horing wat tussen sy oë is, is die eerste koning.