1
Jeremia Jeremia 1:5
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Voordat Ek jou in die buik gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die moederskoot voortgekom het, het Ek jou geheilig en jou as profeet vir die nasies aangestel.
Compare
Explore Jeremia Jeremia 1:5
2
Jeremia Jeremia 1:8
Wees nie bevrees vir hulle aangesig nie, want Ek is met jou om jou te red, spreek die HERE.
Explore Jeremia Jeremia 1:8
3
Jeremia Jeremia 1:19
En hulle sal teen jou veg; maar hulle sal jou nie oorweldig nie; want Ek is met jou, spreek die HERE, om jou te red.
Explore Jeremia Jeremia 1:19
Home
Bible
Plans
Videos