1
Joël Joël 1:14
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Heilig 'n vasdag, roep 'n plegtige byeenkoms, versamel die oudstes en al die inwoners van die land in die huis van die HERE julle God, en roep tot die HERE
Compare
Explore Joël Joël 1:14
2
Joël Joël 1:13
Omgord julle en weeklaag, priesters; huil, dienaars van die altaar; kom lê die hele nag in rouklere, dienaars van my God, want die spysoffer en die drankoffer word van die huis van julle God teruggehou.
Explore Joël Joël 1:13
3
Joël Joël 1:12
Die wingerdstok het opgedroog, en die vyeboom kwyn; die granaatboom, ook die palmboom en die appelboom, al die bome van die veld, het verdor, want die vreugde het verdor van die mensekinders.
Explore Joël Joël 1:12
Home
Bible
Plans
Videos