1
Lukas Lukas 11:13
Contemporary Afrikaans Bible 2023
As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?
Compare
Explore Lukas Lukas 11:13
2
Lukas Lukas 11:9
En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Explore Lukas Lukas 11:9
3
Lukas Lukas 11:10
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
Explore Lukas Lukas 11:10
4
Lukas Lukas 11:2
En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word. U koninkryk kom. U wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde.
Explore Lukas Lukas 11:2
5
Lukas Lukas 11:4
En vergeef ons ons sondes; want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is. En lei ons nie in versoeking nie; maar verlos ons van die bose.
Explore Lukas Lukas 11:4
6
Lukas Lukas 11:3
Gee ons dag vir dag ons daaglikse brood.
Explore Lukas Lukas 11:3
7
Lukas Lukas 11:34
Die lig van die liggaam is die oog; as jou oog dus enkel is, is jou hele liggaam ook vol lig; maar as jou oog sleg is, is jou liggaam ook vol duisternis.
Explore Lukas Lukas 11:34
8
Lukas Lukas 11:33
Niemand, as hy 'n lamp aangesteek het, sit dit in 'n skuilplek nie, ook nie onder 'n maatemmer nie, maar op 'n kandelaar, sodat die wat inkom, die lig kan sien.
Explore Lukas Lukas 11:33
Home
Bible
Plans
Videos