1
Matteus Matteus 10:16
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe uit; wees dan wys soos slange en onskadelik soos duiwe.
Compare
Explore Matteus Matteus 10:16
2
Matteus Matteus 10:39
Hy wat sy lewe vind, sal dit verloor; en hy wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.
Explore Matteus Matteus 10:39
3
Matteus Matteus 10:28
En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam in die hel kan verderwe.
Explore Matteus Matteus 10:28
4
Matteus Matteus 10:38
En hy wat sy kruis nie neem en My volg nie, is My nie werd nie.
Explore Matteus Matteus 10:38
5
Matteus Matteus 10:32-33
Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is.
Explore Matteus Matteus 10:32-33
6
Matteus Matteus 10:8
Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit; verniet het julle ontvang, gee verniet.
Explore Matteus Matteus 10:8
7
Matteus Matteus 10:31
Wees dan nie bevrees nie, julle is meer werd as baie mossies.
Explore Matteus Matteus 10:31
8
Matteus Matteus 10:34
Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te stuur nie; Ek het nie gekom om vrede te stuur nie, maar 'n swaard.
Explore Matteus Matteus 10:34
Home
Bible
Plans
Videos