1
Matteus Matteus 12:36-37
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense spreek, daarvan sal hulle rekenskap gee op die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.
Compare
Explore Matteus Matteus 12:36-37
2
Matteus Matteus 12:34
Addergeslag, hoe kan julle, wat sleg is, goeie dinge spreek? want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.
Explore Matteus Matteus 12:34
3
Matteus Matteus 12:35
'n Goeie mens bring uit die goeie skat van die hart goeie dinge te voorskyn, en 'n slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.
Explore Matteus Matteus 12:35
4
Matteus Matteus 12:31
Daarom sê Ek vir julle: Alle soorte sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees sal die mense nie vergewe word nie.
Explore Matteus Matteus 12:31
5
Matteus Matteus 12:33
Maak óf die boom goed en sy vrugte goed; of anders maak die boom bedorwe en sy vrugte bedorwe, want aan sy vrugte word die boom geken.
Explore Matteus Matteus 12:33
Home
Bible
Plans
Videos