1
Markus Markus 2:17
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat siek is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
Compare
Explore Markus Markus 2:17
2
Markus Markus 2:5
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Explore Markus Markus 2:5
3
Markus Markus 2:27
En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens en nie die mens vir die sabbat nie.
Explore Markus Markus 2:27
4
Markus Markus 2:4
En toe hulle vanweë die skare nie naby hom kon kom nie, het hulle die dak oopgemaak waar hy was; en nadat hulle dit opgebreek het, het hulle die bed laat sak waarin die verlamde gelê het.
Explore Markus Markus 2:4
5
Markus Markus 2:10-11
Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe, sê Hy vir die verlamde: Ek sê vir jou: Staan op en neem jou bed op en gaan na jou huis.
Explore Markus Markus 2:10-11
6
Markus Markus 2:9
Of dit makliker is om vir die verlamde te sê: Jou sondes is jou vergewe? of om te sê: Staan op, neem jou bed op en loop?
Explore Markus Markus 2:9
7
Markus Markus 2:12
En dadelik het hy opgestaan, die bed opgeneem en voor almal uit gegaan; sodat hulle almal verbaas was en God verheerlik het deur te sê: Ons het dit nog nooit so gesien nie.
Explore Markus Markus 2:12
Home
Bible
Plans
Videos