1
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:17
Contemporary Afrikaans Bible 2023
'n Vriend het te alle tye lief, en 'n broer word vir teëspoed gebore.
Compare
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:17
2
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:22
'n Vrolike hart doen goed soos 'n geneesmiddel, maar 'n gebroke gees laat die gebeente droog word.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:22
3
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:9
Hy wat 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak herhaal, skei baie vriende.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:9
4
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:27
Wie kennis het, spaar sy woorde, en 'n man van verstand is van 'n voortreflike gees.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:27
5
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:28
Selfs 'n dwaas, as hy swyg, word as wys geag; en hy wat sy lippe toehou, word beskou as 'n man van verstand.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:28
6
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:1
Beter is 'n droë stukkie en stilte daarby as 'n huis vol offers met twis.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:1
7
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:14
Die begin van twis is soos wanneer 'n mens water laat uitgaan; laat dus die twis af voordat daar ingemeng word.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:14
8
Spreuke Spreuke Van Salamo 17:15
Hy wat die goddelose regverdig, en hy wat die regverdige veroordeel, hulle is altwee vir die HERE 'n gruwel.
Explore Spreuke Spreuke Van Salamo 17:15
Home
Bible
Plans
Videos