1
Psalms Psalm 115:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Nie aan ons nie, HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om U goedertierenheid en om u waarheid ontwil.
Compare
Explore Psalms Psalm 115:1
2
Psalms Psalm 115:14
Die HERE sal julle meer en meer vermeerder, julle en julle kinders.
Explore Psalms Psalm 115:14
3
Psalms Psalm 115:11
Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE; Hy is hulle hulp en hulle skild.
Explore Psalms Psalm 115:11
4
Psalms Psalm 115:15
Julle is geseën deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Explore Psalms Psalm 115:15
Home
Bible
Plans
Videos