1
Psalms Psalm 137:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
By die riviere van Babel, daar het ons gaan sit, ja, ons het geween, toe ons aan Sion gedink het.
Compare
Explore Psalms Psalm 137:1
2
Psalms Psalm 137:3-4
Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons 'n lied geëis; en die wat ons vermors het, het van ons vreugde geëis en gesê: Sing vir ons een van die liedere van Sion. Hoe sal ons die lied van die HERE sing in 'n vreemde land?
Explore Psalms Psalm 137:3-4
Home
Bible
Plans
Videos