1
Psalms Psalm 20:7
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons sal aan die Naam van die HERE onse God dink.
Compare
Explore Psalms Psalm 20:7
2
Psalms Psalm 20:4
Gee jou na jou hart en voer al jou raad uit.
Explore Psalms Psalm 20:4
3
Psalms Psalm 20:1
Die HERE verhoor jou in die dag van benoudheid; die naam van die God van Jakob beskerm jou
Explore Psalms Psalm 20:1
4
Psalms Psalm 20:5
Ons sal ons verheug oor u verlossing, en in die Naam van onse God sal ons ons vaandels oprig; die HERE vervul al U smekinge.
Explore Psalms Psalm 20:5
Home
Bible
Plans
Videos