1
Psalms Psalm 7:17
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid, en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing.
Compare
Explore Psalms Psalm 7:17
2
Psalms Psalm 7:10
My verdediging is by God, wat die opregtes van hart red.
Explore Psalms Psalm 7:10
3
Psalms Psalm 7:11
God oordeel die regverdiges, en God is elke dag toornig op die goddelose.
Explore Psalms Psalm 7:11
4
Psalms Psalm 7:9
Ag laat die boosheid van die goddelose tot 'n einde kom; maar bevestig die regverdige, want die regverdige God toets harte en niere.
Explore Psalms Psalm 7:9
5
Psalms Psalm 7:1
O HERE my God, op U vertrou ek; verlos my van almal wat my vervolg, en red my!
Explore Psalms Psalm 7:1
Home
Bible
Plans
Videos