1
Psalms Psalm 9:10
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En die wat u Naam ken, sal op U vertrou, want U, HERE, het die wat U soek, nie verlaat nie.
Compare
Explore Psalms Psalm 9:10
2
Psalms Psalm 9:1
Ek wil U loof, HERE, met my hele hart; Ek sal al u wonderwerke bekend maak.
Explore Psalms Psalm 9:1
3
Psalms Psalm 9:9
Die HERE sal ook 'n toevlug wees vir die verdruktes, 'n toevlug in tye van benoudheid.
Explore Psalms Psalm 9:9
4
Psalms Psalm 9:2
Ek sal bly wees en juig in U; ek wil lofsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.
Explore Psalms Psalm 9:2
5
Psalms Psalm 9:8
En Hy sal die wêreld oordeel in geregtigheid, Hy sal die volk oordeel in opregtheid.
Explore Psalms Psalm 9:8
Home
Bible
Plans
Videos