1
Psalms Psalm 97:10
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Julle wat die HERE liefhet, haat wat sleg is; Hy bewaar die siele van sy gunsgenote; Hy red hulle uit die hand van die goddelose.
Compare
Explore Psalms Psalm 97:10
2
Psalms Psalm 97:12
Verheug julle in die HERE, julle regverdiges! en dank tot die gedagtenis van Sy heiligheid.
Explore Psalms Psalm 97:12
3
Psalms Psalm 97:11
Daar word lig gesaai vir die regverdiges en blydskap vir die opregtes van hart.
Explore Psalms Psalm 97:11
4
Psalms Psalm 97:9
Want U, HERE, is hoog bo die hele aarde, verhewe is U bo al die gode.
Explore Psalms Psalm 97:9
Home
Bible
Plans
Videos