1
Hooglied Hooglied Van Salomo 3:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Ek het snags op my bed na hom gesoek vir wie my siel lief is; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Compare
Explore Hooglied Hooglied Van Salomo 3:1
2
Hooglied Hooglied Van Salomo 3:2
Ek sal nou opstaan en in die stad rondgaan op die strate, en op die breë paaie sal ek hom soek vir wie my siel lief is; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Explore Hooglied Hooglied Van Salomo 3:2
Home
Bible
Plans
Videos