1
I KONINGS 17:14
Afrikaans 1933/1953
Want so sê die HERE, die God van Israel: Die meel in die pot sal nie opraak en die olie in die kruik sal nie minder word nie, tot op die dag dat die HERE reën op die aarde sal gee.
Compare
Explore I KONINGS 17:14
2
I KONINGS 17:1
EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die HERE, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!
Explore I KONINGS 17:1
3
I KONINGS 17:13
En Elía sê vir haar: Wees nie bevrees nie, gaan heen, doen volgens jou woord; maar maak eers daarvan vir my 'n broodkoekie en bring dit uit vir my; daarna kan jy vir jóú en jou seun iets klaarmaak.
Explore I KONINGS 17:13
4
I KONINGS 17:12
Maar sy antwoord: So waar as die HERE u God leef, ek het nie 'n broodkoek nie, net maar 'n handvol meel in die pot en 'n bietjie olie in die kruik; en hier maak ek nou 'n paar houtjies bymekaar; dan gaan ek en maak dit vir my en my seun klaar, dat ons dit kan eet en sterwe.
Explore I KONINGS 17:12
5
I KONINGS 17:9
Maak jou klaar, gaan na Sarfat wat by Sidon is, en bly daar; kyk, daar het Ek aan 'n weduwee bevel gegee om jou te onderhou.
Explore I KONINGS 17:9
6
I KONINGS 17:16
die meel in die pot het nie opgeraak en die olie in die kruik nie minder geword nie, volgens die woord van die HERE wat Hy deur die diens van Elía gespreek het.
Explore I KONINGS 17:16
7
I KONINGS 17:15
En sy het gegaan en gehandel volgens die woord van Elía; en sy het geëet — sy en hy en haar gesin dae lank
Explore I KONINGS 17:15
8
I KONINGS 17:10
Daarop het hy hom gereedgemaak en na Sarfat gegaan; en toe hy by die ingang van die stad kom, was 'n weduwee juis besig om daar houtjies bymekaar te maak. En hy roep haar en sê: Gaan haal tog vir my 'n bietjie water in die kan, dat ek kan drink.
Explore I KONINGS 17:10
9
I KONINGS 17:4
en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou.
Explore I KONINGS 17:4
10
I KONINGS 17:11
Terwyl sy loop om dit te gaan haal, roep hy na haar en sê: Bring tog vir my 'n stukkie brood saam.
Explore I KONINGS 17:11
11
I KONINGS 17:6
En die kraaie het vir hom smôrens brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink.
Explore I KONINGS 17:6
12
I KONINGS 17:7
Maar ná verloop van tyd het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
Explore I KONINGS 17:7
13
I KONINGS 17:24
En die vrou sê vir Elía: Nou weet ek dit dat u 'n man van God is en dat die woord van die HERE in u mond waarheid is.
Explore I KONINGS 17:24
14
I KONINGS 17:5
En hy het gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE: hy het gaan bly by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is.
Explore I KONINGS 17:5
15
I KONINGS 17:22
En die HERE het Elía verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het.
Explore I KONINGS 17:22
Home
Bible
Plans
Videos