1
II KRONIEKE 7:14
Afrikaans 1933/1953
en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
Compare
Explore II KRONIEKE 7:14
2
II KRONIEKE 7:15
Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.
Explore II KRONIEKE 7:15
3
II KRONIEKE 7:16
So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.
Explore II KRONIEKE 7:16
4
II KRONIEKE 7:13
As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur
Explore II KRONIEKE 7:13
5
II KRONIEKE 7:12
verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom: Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My as 'n offerhuis verkies.
Explore II KRONIEKE 7:12
Home
Bible
Plans
Videos