1
II KORINTHIËRS 9:8
Afrikaans 1933/1953
En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.
Compare
Explore II KORINTHIËRS 9:8
2
II KORINTHIËRS 9:7
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.
Explore II KORINTHIËRS 9:7
3
II KORINTHIËRS 9:6
Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.
Explore II KORINTHIËRS 9:6
4
II KORINTHIËRS 9:10-11
En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem, sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.
Explore II KORINTHIËRS 9:10-11
5
II KORINTHIËRS 9:15
Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe.
Explore II KORINTHIËRS 9:15
Home
Bible
Plans
Videos