1
II KONINGS 7:1
Afrikaans 1933/1953
TOE sê Elísa: Hoor die woord van die HERE! So spreek die HERE: Môre omtrent sulke tyd sal 'n maat fynmeel 'n sikkel, en twee mate gars 'n sikkel kos in die poort van Samaría.
Compare
Explore II KONINGS 7:1
2
II KONINGS 7:3
En daar was vier melaatse manne by die ingang van die poort; hulle het die een vir die ander gesê: Wat bly ons hier totdat ons sterwe?
Explore II KONINGS 7:3
3
II KONINGS 7:2
Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en sê: Al maak die HERE ook vensters in die hemel, sou dit kan gebeur? En hy sê: Kyk, jy sal dit met jou oë sien, maar nie daarvan eet nie.
Explore II KONINGS 7:2
Home
Bible
Plans
Videos