1
JOB 11:18
Afrikaans 1933/1953
En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond — jy sal in veiligheid gaan slaap.
Compare
Explore JOB 11:18
2
JOB 11:13-15
AS jý jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom — as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie — ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees.
Explore JOB 11:13-15
3
JOB 11:16-17
Ja, jý sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink. En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker — dit sal wees soos die môre!
Explore JOB 11:16-17
Home
Bible
Plans
Videos