1
JOB 34:21
Afrikaans 1933/1953
Want sy oë is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe.
Compare
Explore JOB 34:21
2
JOB 34:32
wat ek nie insien nie, leer Ú my dit; ás ek onreg gedoen het, ek sal dit nie meer doen nie
Explore JOB 34:32
3
JOB 34:10-11
DAAROM, manne van verstand, luister na my: Ver is God van goddeloosheid en die Almagtige van onreg! Veelmeer vergeld Hy die mens na sy werk, en volgens 'n man se wandel laat Hy hom ondervind.
Explore JOB 34:10-11
Home
Bible
Plans
Videos