1
MATTHÉÜS 14:30-31
Afrikaans 1933/1953
Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my! En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?
Compare
Explore MATTHÉÜS 14:30-31
2
MATTHÉÜS 14:30
Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!
Explore MATTHÉÜS 14:30
3
MATTHÉÜS 14:27
Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.
Explore MATTHÉÜS 14:27
4
MATTHÉÜS 14:28-29
En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan.
Explore MATTHÉÜS 14:28-29
5
MATTHÉÜS 14:33
Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: Waarlik, U is die Seun van God!
Explore MATTHÉÜS 14:33
6
MATTHÉÜS 14:16-17
Maar Jesus sê vir hulle: Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee julle vir hulle iets om te eet. Maar hulle antwoord Hom: Ons het hier net vyf brode en twee visse.
Explore MATTHÉÜS 14:16-17
7
MATTHÉÜS 14:18-19
En Hy sê: Bring dit hier vir My. Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit; en Hy neem die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en nadat Hy die brode gebreek het, gee Hy dit aan die dissipels en die dissipels aan die skare.
Explore MATTHÉÜS 14:18-19
8
MATTHÉÜS 14:20
En almal het geëet en versadig geword, en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, twaalf mandjies vol.
Explore MATTHÉÜS 14:20
Home
Bible
Plans
Videos