1
NÚMERI 6:24-26
Afrikaans 1933/1953
Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Compare
Explore NÚMERI 6:24-26
2
NÚMERI 6:27
So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Ék sal hulle seën.
Explore NÚMERI 6:27
3
NÚMERI 6:23
Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën deur vir hulle te sê
Explore NÚMERI 6:23
Home
Bible
Plans
Videos