1
FILIPPENSE 1:6
Afrikaans 1933/1953
omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus
Compare
Explore FILIPPENSE 1:6
2
FILIPPENSE 1:9-10
En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus
Explore FILIPPENSE 1:9-10
3
FILIPPENSE 1:21
Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
Explore FILIPPENSE 1:21
4
FILIPPENSE 1:3
EK dank my God elke maal as ek aan julle dink
Explore FILIPPENSE 1:3
5
FILIPPENSE 1:27
ALLEENLIK, gedra julle waardig die evangelie van Christus, sodat, of ek kom en julle sien dan wel of ek afwesig is, ek van julle omstandighede kan hoor dat julle in een gees vasstaan en, een van siel, saam stry vir die geloof van die evangelie
Explore FILIPPENSE 1:27
6
FILIPPENSE 1:20
volgens my reikhalsende verwagting en hoop dat ek in niks beskaam sal word nie; maar dat Christus met alle vrymoedigheid, soos altyd so ook nou, groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is.
Explore FILIPPENSE 1:20
7
FILIPPENSE 1:29
omdat dit aan julle ter wille van Christus genadiglik gegee is om nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly
Explore FILIPPENSE 1:29
Home
Bible
Plans
Videos