1
SPREUKE 17:17
Afrikaans 1933/1953
Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.
Compare
Explore SPREUKE 17:17
2
SPREUKE 17:22
'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
Explore SPREUKE 17:22
3
SPREUKE 17:9
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.
Explore SPREUKE 17:9
4
SPREUKE 17:27
Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is 'n man van verstand.
Explore SPREUKE 17:27
5
SPREUKE 17:28
Selfs 'n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.
Explore SPREUKE 17:28
6
SPREUKE 17:1
BETER is 'n stuk droë brood en rus daarby as 'n huis vol offermaaltye met getwis.
Explore SPREUKE 17:1
7
SPREUKE 17:14
Die begin van 'n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek.
Explore SPREUKE 17:14
8
SPREUKE 17:15
Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel.
Explore SPREUKE 17:15
Home
Bible
Plans
Videos