1
SPREUKE 31:30
Afrikaans 1933/1953
Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Compare
Explore SPREUKE 31:30
2
SPREUKE 31:25-26
Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom. Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.
Explore SPREUKE 31:25-26
3
SPREUKE 31:20
Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Explore SPREUKE 31:20
4
SPREUKE 31:10
Alef. Wie sal 'n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale.
Explore SPREUKE 31:10
5
SPREUKE 31:31
Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poorte.
Explore SPREUKE 31:31
6
SPREUKE 31:28
Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar
Explore SPREUKE 31:28
Home
Bible
Plans
Videos