1
PSALMS 27:14
Afrikaans 1933/1953
Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!
Compare
Explore PSALMS 27:14
2
PSALMS 27:4
Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel.
Explore PSALMS 27:4
3
PSALMS 27:1
'N PSALM van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
Explore PSALMS 27:1
4
PSALMS 27:13
O, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie ...
Explore PSALMS 27:13
5
PSALMS 27:5
Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots.
Explore PSALMS 27:5
Home
Bible
Plans
Videos