1
PSALMS 54:4
Afrikaans 1933/1953
O God, hoor my gebed, luister na die woorde van my mond!
Compare
Explore PSALMS 54:4
2
PSALMS 54:7
Hy sal my vyande die kwaad vergelde. Vernietig hulle in u trou!
Explore PSALMS 54:7
3
PSALMS 54:6
Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.
Explore PSALMS 54:6
4
PSALMS 54:2
toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie?
Explore PSALMS 54:2
Home
Bible
Plans
Videos