1
PSALMS 78:7
Afrikaans 1933/1953
en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar
Compare
Explore PSALMS 78:7
2
PSALMS 78:4
sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.
Explore PSALMS 78:4
3
PSALMS 78:6
sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders
Explore PSALMS 78:6
Home
Bible
Plans
Videos