1
OPENBARING 22:13
Afrikaans 1933/1953
Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.
Compare
Explore OPENBARING 22:13
2
OPENBARING 22:12
En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.
Explore OPENBARING 22:12
3
OPENBARING 22:17
En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.
Explore OPENBARING 22:17
4
OPENBARING 22:14
Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.
Explore OPENBARING 22:14
5
OPENBARING 22:7
Kyk, Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar.
Explore OPENBARING 22:7
6
OPENBARING 22:5
En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid.
Explore OPENBARING 22:5
7
OPENBARING 22:20-21
Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus! Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Explore OPENBARING 22:20-21
8
OPENBARING 22:18-19
Want ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.
Explore OPENBARING 22:18-19
Home
Bible
Plans
Videos