1
1 Konings 3:9
Die Boodskap
Daarom vra ek u wysheid om goed oor u mense te regeer. Gee vir my die insig om regverdig te wees en tussen goed en kwaad te kan onderskei. Hoe kan ek sonder u hulp hierdie groot volk van U regeer?”
Compare
Explore 1 Konings 3:9
2
1 Konings 3:12
Ek sal alles vir jou gee. Ek sal jou trouens baie meer wysheid en insig gee as wat enigeen voor jou gehad het, of selfs na jou sal hê.
Explore 1 Konings 3:12
3
1 Konings 3:11
“Jy het nie ’n lang lewe of baie geld of die ondergang van jou vyande gevra nie, maar die wysheid om goed te regeer.
Explore 1 Konings 3:11
4
1 Konings 3:13
Boonop gee Ek jou ook alles wat jy nie gevra het nie. Jy sal baie ryk wees en die mense sal jou eer. Geen ander koning sal so ryk en so geëerd wees soos jy nie.
Explore 1 Konings 3:13
5
1 Konings 3:14
As jy soos jou pa na My luister en my wil doen, sal Ek jou ook baie lank laat leef.”
Explore 1 Konings 3:14
6
1 Konings 3:5
Daardie nag het die Here met Salomo in ’n droom gepraat en vir hom gevra: “Wat kan Ek vir jou gee?”
Explore 1 Konings 3:5
7
1 Konings 3:7
Here, U het my in die plek van my pa koning gemaak, maar ek weet nie altyd hoe om goed te regeer nie, want ek is nog jonk.
Explore 1 Konings 3:7
8
1 Konings 3:10
Die Here was baie gelukkig met wat Salomo gevra het. Hy sê toe vir hom
Explore 1 Konings 3:10
9
1 Konings 3:6
Salomo het gesê: “Here, U was lief vir my pa en hy was ook lief vir U. My pa was getrou aan U; hy wou net die regte dinge doen en hy wou U met sy hele hart dien. En U was goed vir my pa deur hom ’n seun te gee wat hom kon opvolg en wat vandag oor Israel regeer.
Explore 1 Konings 3:6
10
1 Konings 3:8
Ek moet oor ’n volk regeer wat U vir Uself gekies het, en daar is so baie van hulle dat ek hulle nie eens kan tel nie.
Explore 1 Konings 3:8
Home
Bible
Plans
Videos